Jemen

Republiek Jemen
  • الجمهورية اليمنية  (Arabies)
Vlag van Jemen Embleem van Jemen
Vlag Embleem
Nasionale leuse: الله، ٱلْوَطَن، ٱلثَوْرَة، ٱلْوَحْدَة
Allāh, al-Waṭan, ath-Thawrah, al-Waḥdah
(Arabies vir: "God, Nasie, Rewolusie, Eenheid")
Volkslied: الجمهورية المتحدة
al-Jumhūriyyah al-Muttaḥidah
(Arabies vir: "Verenigde Republiek")
Ligging van Jemen
Hoofstad Sanaa

15°20′N 44°12′O / 15.333°N 44.200°O / 15.333; 44.200

Grootste stad Sanaa
Amptelike tale Arabies
Regering Unitêre republiek
Rashad al-Alimi
Ahmad Awad bin Mubarak
Onafhanklikheid
• Noord-Jemena
• Arabiese Republiek Jemen
• Suid-Jemenb
• Vereniging
• Huidige grondwet

30 Oktober 1918
26 September 1962
30 November 1967
22 Mei 1990
16 Mei 1991
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
527 968 km2  (49ste)
203 850 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2016-skatting
 - 2004-sensus
 - Digtheid
 
27 584 213[1] (48ste)
19 685 000[2]
44,7 / km2 (160ste)
115,8 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$39,267 miljard[3]
$1 274[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2018-skatting

$13,840 miljard[3]
$1 274[3]

MOI (2015) 0,482[4] (168ste)  –  laag
Gini (2014) 36,7[5] –  medium
Geldeenheid Rial (YER)
Tydsone
 - Somertyd
AST (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .ye, اليمن.
Skakelkode +967
a. van die Ottomaanse Ryk.
b. van die Verenigde Koninkryk

Jemen (Arabies: ٱلْيَمَن, al-Yaman), amptelik die Republiek Jemen (الجمهورية اليمنية, al-Jumhūriyyah al-Yamaniyyah), is 'n republiek in die Midde-Ooste en Wes-Asië. Dit beslaan 'n oppervlakte van 527 968 km² en het in 2016 'n bevolking van 27 584 213 gehad. Jemen grens in die noorde aan Saoedi-Arabië, in die noordooste aan Oman, in die ooste aan die Arabiese See, in die suide aan die Golf van Aden, in die suidweste aan die Bab-el-Mandeb en in die weste aan die Rooisee.

Die hoofstad en grootste stad is Sanaa, terwyl die belangrikste hawestad Aden is. Die eiland Sokotra, wat in Afrika naby Somalië aan die Horing van Afrika geleë is, behoort aan Jemen.

  1. (en) "World Population Prospects: The 2017 Revision". ESA.UN.org (custom data acquired via website). United Nations Department of Economic and Social Affairs, Population Division. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Augustus 2018. Besoek op 16 September 2018.
  2. (en) "Statistical Yearbook 2011". Central Statistical Organisation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2019. Besoek op 24 Februarie 2013.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Yemen". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 11 November 2014.
  4. (en) "2016 Human Development Report" (PDF). United Nations Development Programme. 2016. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2020. Besoek op 16 September 2018.
  5. (en) "Gini Index". Wêreldbank. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 16 September 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search